skip to main content
Tipo de recurso Mostra resultados com: Mostra resultados com: Índice

Gereformeerde piëtisme, Hieronymus van Alphen (1746- 1803) en die hemelse versugting in Susanna Smit (1799-1863) se godsdienstige dagboeke

Raath, A.W.G.

Koers (Potchefstroom, South Africa), 2017, Vol.82 (1), p.1-14 [Periódico revisado por pares]

Noordbrug: Koers Society of South Africa

Texto completo disponível

Citações Citado por
  • Título:
    Gereformeerde piëtisme, Hieronymus van Alphen (1746- 1803) en die hemelse versugting in Susanna Smit (1799-1863) se godsdienstige dagboeke
  • Autor: Raath, A.W.G.
  • Assuntos: 18th century ; Christianity ; Dutch language ; Gedigte ; Hieronymus van Alphen ; Hymns ; Literature ; Mistiek ; Mysticism ; Pietism ; Piëtisme ; Poetry ; Religious literature ; Spirituality ; Susanna Smit ; van Alphen, Hieronymus (1746-1803)
  • É parte de: Koers (Potchefstroom, South Africa), 2017, Vol.82 (1), p.1-14
  • Descrição: Hieronymus van Alphen’s pious poetry saw the light at a time Dutch pietism had reached its zenith. Van Alphen’s poetry comprises both poetic literature and hymns. Acting as co-author with Pieter Leonard van de Kasteele, Van Alphen was responsible for Proeve van stichtelijke mengelpoesij [Proofs of pious mixed poems] (1771). This source had a warm reception in religious circles at the Cape. His Proeve van stichtelijke gesangen [Proofs of pious hymns] (1802) had a similar impact in Holland and in Cape Reformed circles. Both works played a significant role in the Voortrekker woman Susanna Smit’s religious mentality profile, particularly the quest to be united with Jesus in heaven served as a significant point of reference in Susanna’s spirituality. In this essay the impact of Van Alphen’s pietistic poetry in Susanna’s religious diaries and the effects thereof on her religious mentality profile are investigatedHieronymus van Alphen se stigtelike poësie sien die lig op ‘n tydstip wat die Nederlandse piëtisme ‘n hoogtepunt bereik. Van Alphen se poësie val in twee kategorieë uiteen: poëtiese verse en digsange. Saam met Pieter Leonard van de Kasteele, was Van Alphen verantwoordelik vir die Proeve van stichtelijke mengel-poesij wat in 1771 verskyn het. Dié bron het ook in die Kaapse geloofsgemeenskap neerslag gevind. Sy Proeve van liederen en gezangen (1802 [1801]) het eweneens groot effek in Nederlandse gereformeerde kringe en aan die Kaap gehad. Beide werke speel in die Voortrekkervrou Susanna Smit se geloofsprofiel ‘n belangrike rol. Dit is egter veral die sug na die hemelse vereniging met Christus wat in dié verband by Susanna sterk na vore tree. In hierdie artikel word die neerslag van Van Alphen se piëtistiese poësie in Susanna se godsdienstige dagboeke en die effek daarvan op haar godsdienstige mentaliteitsprofiel ondersoek.
  • Editor: Noordbrug: Koers Society of South Africa
  • Idioma: Africâner

Buscando em bases de dados remotas. Favor aguardar.